Modulekode | ZUL 253 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Vir moedertaal- en nie-moedertaalsprekers. Hierdie module is verpligtend vir moedertaalsprekers wat isiZulu op jr-vlak 3 wil neem. isiZulu klankleer en klankveranderinge. Die klassifikasie en kenmerke van die spraakklanke van isiZulu. Die aard van die klankveranderings en die omgewings waarbinne dit plaasvind. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | ZUL 153 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App